Artists at Bellringer Art Bloemfontein

Artists

 

Janette Bellringer

Owner of Bellringer Art Gallery.
Born in Kirkwood, Free State South Africa.  Grew up on a farm.

Always had a passion for art and she get her inspiration from nature.  Specialize in acrylic and oil paintings and loves do landscapes and ecspecially trees. 

Attended drawing and painting lessons from several artists.  Painting full time since 2010.

 

Anna-Maré Buys

Born in Phillippolis, Free State South Africa in 1955.  She initially started painting as a hobby and had no formal training except for a few art classes.  After moving from Ladybrand in February 2009 to live in Bloemfontein - she dedicated all her time to her art and started painting full time.

Her paintings is full of emotions and movement, but its also peacefull, relaxing and colourful.  Anna-Maré specialize mostly in landscapes and sea themes with great attention to interesting skies.  Her paintings also carry the richness, truth and deep accuracy of the South Africa that she loves.  She loves the country and all the natural beauty it has to offer.  She prefers working on well-prepared canvas with oil or acrylic and her use of color is exceptional exciting.  She held her first solo exhibition in November 2009, which was a great success.

 

Lizame Bester

Ek is op 'n stil koue wintersoggend in Jagersfontein 11km vanaf my tuisdorp Fouresmith in die Suid-Vrystaat gebore.  Het in 2002 gematrikuleer by omskool.  Vir 'n paar jaar het ek die less van die grootmens wêreld geleer.  My grootste begeert was om te skilder.  Ek't my voltyds daaraan gewy en doen dit nou al 4jaar dy die huis.  Dis wonderlik!

My 1ste Solo uitstalling was September 2010 by die Scaena Teater by Kovsies.  My inspirasie is vriende en familie en enige iets mooi en opwindend.  Vir die toekoms wil ek pottebakkery en fotografie kursusse doen.  Baie lief vir die buitelewe en mense. 

My hart is vol van eenvoud, goedheid en waarheid - hierin hê ware grootsheid.
(Leo Tolstoy)

 

Marius Coetzee

Gebore in Edenburg distrik in die Vrystaat waar ek op 'n plaas groot geword het.  Skool gegaan op Reddersburg.  Begin na skool in die Bankwese werk en is tot vandag toe nog in die Finansiële Dienste bedryf.  Getroud met 2 kinders.

Het my lewe lank 'n passie vir die natuur.  Nog altyd het skilderye my oog gevang en nooit geweet ek sal eendag self 'n kwas vashou nie.  Sedert 2000 het ek begin skilder, so tussen deur die gewerk en ander aktiwiteite.  Al wat ek kan sê is:  "Aanhouer Wen"/  Dit is ongelooflik as iemand 'n passie het vir wat hy doen en ek sien soveel mense wat hul alles gee vir skilder.  Dit maak dat ek net wil ophou werk en voltyds skilder - sal dit nie 'n droom wees wat waar word nie?

Het by verskeie kunstenaars kers opgesteek en verskeie kursusse meegedoen.  Aanhouers wen.  My eerste werk is seker vir my een van die ongelooflikstes.  Ek onthou hoe trots ek was.  In die nag opgestaan, die lig aangesit en net weer gekyk...en dis ek wat dit gedoen het!
Gevoel of ek die mees onbekende gebore ster op hierdie aardbol is....ken ons kunstenaars nie daardie gevoel nie?

 

 

 

 

 

 

 

 


© Copyright Bellringer Art. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Bellringer Art.